Aandag alle oud-Soldate. Bring u vriende, vroue en kinders en kom kuier saam.

Gereël deur www.grensoorlog.co.za en vriende in samewerking met die CVO Skool Dankbaar.

Ons mag nie vergeet nie !

 Ter wille van ons kinders.