Majoor Jack Greeff, oud Recce en ontvanger van die Honoris Crux medalje gaan praat. Ons dink aan Operasie Kerslig 1981.
Kom ons herdenk die verlede.
Onthou jou helde, dink aan jou ou vriende
en bewaar so jou geskiedenis vir die toekoms. Ter wille van ons kinders !
Aandag alle oud-Soldate.
Bring u vriende, vrou, kinders en kom
kuier saam.
Onthou van die veiling met Militêre items wat ook gaan plaasvind !
Kopiereg deur T.S. du Plessis
. . .